Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » peilvlak
peilvlak [boodskap #134729] Di, 24 November 2020 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
peilvlak
Afbreking: peil•vlak
Samestelling: peil + vlak


Selfstandige naamwoord: peilvlak
Meervoud: peilvlakke
Verkleinwoord: peilvlakkie
Meervoud van verkleining: peilvlakkies

Betekenis:
• 'n Reguit lyn by bouwerk en landmetery.

Gebruik:
• As die muur nie reguit met die peilvlak is nie, skop ek hom om.

Verwant:
• peillood

Vertaling:
Engels: peilvlak
Nederlands: peilvlak

Nota:
• Moenie "peilvlak" met "pylvak" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: standaardtaal
Volgende onderwerp: wasem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:08:46 MGT 2024