Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » porselein
porselein [boodskap #134718] So, 22 November 2020 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Porseleinware
Porseleinware
porselein
Afbreking: por•se•lein


Selfstandige naamwoord: porselein
Meervoud:

Betekenis:
• Fyn geglasuurde erdewerk of voorwerpe wat daarvan gemaak is.

Gebruik:
Porselein word vir breekware, gereedskap en in die elektrotegniese nywerheid (as isolering) gebruik.

Wisselvorm:
• postelein

Afgelei:
• porseleinaarde
• porseleinagtig
• porseleinbakkie
• porseleinfabriek
• porseleinglasuur
• porseleingoed
• porseleinkas
• porseleinklei
• porseleinkoppie
• porseleinpop
• porseleinpotjie
• porseleinware
• porseleinwinkel

Vertaling:
Engels: porcelain, china
Nederlands: porselein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feniksvoël
Volgende onderwerp: improviseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 11:34:27 MGT 2024