Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feniksvoël
feniksvoël [boodskap #134717] So, 22 November 2020 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Voorstelling van 'n feniksvoël.
Voorstelling van 'n feniksvoël.
feniksvoël
Afbreking: fe•niks•vo•ël
Samestelling: feniks + voël


Selfstandige naamwoord: feniksvoël
Meervoud: feniksvoëls
Verkleinwoord: feniksvoëltjie
Meervoud van verkleining: feniksvoëltjies

Betekenis:
• Fabelagtige voël wat homself elke 500 jaar verbrand en weer uit sy eie as herrys ('n simbool van onsterflikheid).

Gebruik:
• Ons sal weer opstaan en soos die feniksvoël uit die as verrys.

Sinoniem:
• feniks

Vertaling:
Engels: phoenix
Nederlands: feniks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chloorkalk
Volgende onderwerp: porselein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:28:20 MGT 2024