Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chloorkalk
chloorkalk [boodskap #134716] So, 22 November 2020 19:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
chloorkalk
Afbreking: chloor•kalk
Samestelling: chloor + kalk


Selfstandige naamwoord: chloorkalk
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Droë wit poeier en chemiese stof met formule Ca(ClO)2, verkry deur chloor oor gebluste kalk te lei.

Gebruik:
Chloorkalk is die aktiewe bestanddeel van watersuiweringstablette vir drinkwater en opgaartenks.

Sinoniem:
• kalsiumhipochloriet

Vertaling:
Engels: chloride of lime
Nederlands: chloorkalk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloudwerg
Volgende onderwerp: feniksvoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 14:15:55 MGT 2024