Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermaning
vermaning [boodskap #134357] Vr, 30 Oktober 2020 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermaning
Afbreking: ver•ma•ning


Selfstandige naamwoord: vermaning
Meervoud: vermaninge, vermanings
Verkleinwoord: vermaninkie
Meervoud van verkleining: vermaninkies

Betekenis:
• 'n Ernstige waarskuwing om die regte ding te doen.

Gebruik:
• Dit is goed dat jy aan die een vermaning vashou en die ander ook nie laat los nie, want hy wat vir God dien, gehoorsaam altwee. [Prediker 7:18]

Vertaling:
Engels: warning, exhortation
Nederlands: vermaning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergunning
Volgende onderwerp: verrassing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:59:40 MGT 2024