Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergunning
vergunning [boodskap #134356] Vr, 30 Oktober 2020 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergunning
Afbreking: ver•gun•ning


Selfstandige naamwoord: vergunning
Meervoud: vergunnings
Verkleinwoord: vergunninkie
Meervoud van verkleining: vergunninkies

Betekenis:
• Amptelike toestemming om 'n bepaalde aktiwiteit uit te voer.

Gebruik:
• 'n Stroper is iemand wat sonder vergunning wild jag of seelewe ontgin.

Sinoniem:
• lisensie
• magtiging
• permissie
• toestemming
• verlof

Afgelei:
• verblyfvergunning

Vertaling:
Engels: allowance, permission, authorization
Nederlands: vergunning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verfrissing
Volgende onderwerp: vermaning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 16:11:35 MGT 2024