Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spierkussing
spierkussing [boodskap #134351] Vr, 30 Oktober 2020 14:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spierkussing
Afbreking: spier•kus•sing
Samestelling: spier + kussing


Selfstandige naamwoord: spierkussing
Meervoud: spierkussings
Verkleinwoord: spierkussinkie
Meervoud van verkleining: spierkussinkies

Betekenis:
• Bolvormige spierweefsel; muis.

Gebruik:
• Die middel kan in die spierkussing van die bo-arm of die boud ingespuit word.

Vertaling:
Engels: muscle pillow
Nederlands: spierkussen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spiering
Volgende onderwerp: suring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:37:00 MGT 2024