Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » siertoring
siertoring [boodskap #134344] Vr, 30 Oktober 2020 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 9033
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
siertoring
Afbreking: sier•to•ring
Samestelling: sier + toring


Selfstandige naamwoord: siertoring
Meervoud: siertorings
Verkleinwoord: siertorinkie
Meervoud van verkleining: siertorinkies

Betekenis:
• 'n Dekoratiewe toring wat vir die mooi daarvan opgerig is.

Gebruik:
• Op elke hoek van die gebou is 'n siertoring aangebring.

Vertaling:
Engels: ornamental tower
Nederlands: siertoren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: satynkussing
Volgende onderwerp: sjieling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Des 03 15:10:15 UTC 2020