Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klipspringer
klipspringer [boodskap #134173] Ma, 19 Oktober 2020 20:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Klipspringers
Klipspringers
klipspringer
Afbreking: klip•sprin•ger
Samestelling: klip + springer


Selfstandige naamwoord: klipspringer
Meervoud: klipspringers
Verkleinwoord: klipspringertjie
Meervoud van verkleining: klipspringertjies

Betekenis:
• Een van die kleinste wildsbokkies in Afrika, wat op klipkoppies en bergagtige dele van Suider Afrika, Oos-Afrika en Ethiopië voorkom, Oreotragus oreotragus.

Gebruik:
• Die klipspinger is uiters akrobaties en kan met gemak deur sy rotsagtige habitat beweeg.

Vertaling:
Engels: klipspringer
Nederlands: klipspringer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: petrolpedaal
Volgende onderwerp: terugwerkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:28:38 MGT 2024