Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » petrolpedaal
petrolpedaal [boodskap #134172] Ma, 19 Oktober 2020 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die regterkantse pedaal is die petrolpedaal.
Die regterkantse pedaal is die petrolpedaal.
petrolpedaal
Afbreking: pe•trol•pe•daal
Samestelling: petrol + pedaal
Uitspraak: /ˈpetrəɫpiˌdɑːɫ/, /ˈpetrəɫpəˌdɑːɫ/


Selfstandige naamwoord: petrolpedaal
Meervoud: petrolpedale
Verkleinwoord: petrolpedaaltjie
Meervoud van verkleining: petrolpedaaltjies

Betekenis:
• Pedaal in 'n motor om die brandstof te reël.

Gebruik:
• Hy haal sy voet van die petrolpedaal af en laat die motor geleidelik tot stilstand kom.

Sinoniem:
• lepel
• versneller

Vertaling:
Engels: gas pedal, accelerator
Nederlands: gaspedaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoendervleis
Volgende onderwerp: klipspringer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 04:54:53 MGT 2024