Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kakaoboom
kakaoboom [boodskap #134170] Ma, 19 Oktober 2020 19:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
<i>Theobroma cacao</i>
Theobroma cacao
kakaoboom
Afbreking: ka•kao•boom


Selfstandige naamwoord: kakaoboom
Meervoud: kakaobome
Verkleinwoord: kakaoboompie
Meervoud van verkleining: kakaoboompies

Betekenis:
• Immergroen boom wat se sade onder ander gebruik word om sjokolade te maak, Theobroma cacao.

Gebruik:
• Die vrugte van die kakaoboom is ruwe peule, 18 tot 30 cm lank, wat aan 'n kort lootjie uit die tak of die stam van die boom groei.

Vertaling:
Engels: cacao tree
Nederlands: cacaoboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarneem
Volgende onderwerp: hoendervleis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 04:17:33 MGT 2024