Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarneem
waarneem [boodskap #134169] Ma, 19 Oktober 2020 19:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarneem
Afbreking: waar•neem


Werkwoord: neem waar, waarneem
Verlede tyd: het waargeneem

Betekenis:
• Met die oë sien; inligting met die sintuig van sig bekom.
• Tydelik vir iemand instaan; tot iemand se terugkeer sy funksie verrig.

Gebruik:
• Die lig van 'n vuurtoring roteer, sodat skepe dit as 'n periodiese flits waarneem.
• Willie sal in my afwesigheid waarneem.

Vertaling:
Engels: to observe, watch, perceive; to act on behalf
Nederlands: waarnemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorbaat
Volgende onderwerp: kakaoboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 08:37:06 MGT 2024