Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorbaat
voorbaat [boodskap #134168] Ma, 19 Oktober 2020 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorbaat
Afbreking: voor•baat
Samestelling: voor + baat


Selfstandige naamwoord: voorbaat
Meervoud:

Betekenis:
• Voorlopig; vooruit of vooraf.

Gebruik:
• By voorbaat dankie.
• Ek wil jou by voorbaat op die vraag voorberei.

Vertaling:
Engels: in anticipation
Nederlands: voorbaat

Nota:
• Word slegs in die vaste uitdrukking "by voorbaat" gebruik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: monomeer
Volgende onderwerp: waarneem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:18:45 MGT 2024