Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » parallelstroombaan
parallelstroombaan [boodskap #133691] Wo, 23 September 2020 11:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 8522
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
parallelstroombaan
Afbreking: pa•ral•lel•stroom•baan
Samestelling: parallel + stroombaan


Selfstandige naamwoord: parallelstroombaan
Meervoud: parallelstroombane

Betekenis:
• 'n Stroombaan wat meer as een pad voorsien vir die elektriese stroom om deur te vloei.


Gebruik:
• Wanneer meer resistors of gloeilampies in 'n parallelstroombaan geskakel word, neem die totale stroomsterkte toe, omdat die totale weerstand afneem.

Sinoniem:
• parallelle stroombaan

Antoniem:
• seriestroombaan

Vertaling:
Engels: parallelstroombaan
Nederlands: parallelstroombaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seriestroombaan
Volgende onderwerp: bôgom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Okt 30 13:18:36 UTC 2020