Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geskenkbewys
geskenkbewys [boodskap #133688] Wo, 23 September 2020 11:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geskenkbewys
Afbreking: ge•skenk•be•wys
Samestelling: geskenk + bewys


Selfstandige naamwoord: geskenkbewys
Meervoud: geskenkbewyse
Verkleinwoord: geskenkbewysie
Meervoud van verkleining: geskenkbewysies

Betekenis:
• Bewys van betaling wat aan iemand geskenk word, sodat die skenker self iets vir die aangeduide bedrag kan uitsoek.

Gebruik:
• Bederf iemand spesiaal met 'n geskenkbewys van ons winkel wat ook aanlyn gebruik kan word.

Vertaling:
Engels: gift voucher
Nederlands: geschenkbon, cadeaubon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pastei
Volgende onderwerp: troffel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 08:52:41 MGT 2024