Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pantoen
pantoen [boodskap #133677] Di, 22 September 2020 11:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pantoen
Afbreking: pan•toen


Selfstandige naamwoord: pantoen
Meervoud: pantoens

Betekenis:
• 'n Digvorm met 12 reëls in 3 strofes, waarvan sekere versreëls moet herhaal om die geheel te vorm.

Gebruik:
• Die pantoen met sy herhalende versreëls is een van die digter se instrumente om 'n gedig met net ses oorspronklike reëls te skep, wat stelselmatig tot twaalf reëls verdubbel.

Vertaling:
Engels: pantoum
Nederlands: pantoum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: perdewa
Volgende onderwerp: bedorwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 08:34:28 MGT 2024