Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perdekar
perdekar [boodskap #133675] Di, 22 September 2020 08:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Perdekar.
'n Perdekar.
perdekar
Afbreking: per•de•kar
Samestelling: perde + kar


Selfstandige naamwoord: perdekar
Meervoud: perdekarre
Verkleinwoord: perdekarretjie
Meervoud van verkleining: perdekarretjies

Betekenis:
• 'n Voertuig met twee wiele wat deur perde getrek word.

Gebruik:
• In daardie dae was motorkarre iets onbekends en was die perdekar die vernaamste vervoermiddel.

Afgelei:
• viersitplek-perdekar

Verwant:
• perdewa

Vertaling:
Engels: horse cart
Nederlands: paardenkar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuurvlieg
Volgende onderwerp: perdewa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:34:05 MGT 2024