Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuurvlieg
vuurvlieg [boodskap #133674] Ma, 21 September 2020 19:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vuurvlieg
Afbreking: vuur•vlieg
Samestelling: vuur + vlieg


Selfstandige naamwoord: vuurvlieg
Meervoud: vuurvliee
Verkleinwoord: vuurvliegie
Meervoud van verkleining: vuurvliegies

Betekenis:
• 'n Kewer van die familie Lampyridae wat in die nag lig afgee; 'n glimwurm wat kan vlieg.

Gebruik:
• 'n Vuurvlieg se agterlyf straal lig uit sonder om enige hitte af te gee.

Sinoniem:
• glimwurm
• ligkewer
• vuurkewer

Vertaling:
Engels: firefly
Nederlands: vuurvlieg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liggewend
Volgende onderwerp: perdekar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:46:44 MGT 2024