Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speaker
speaker [boodskap #133672] Ma, 21 September 2020 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
speaker
Afbreking: spea•ker


Selfstandige naamwoord: speaker
Meervoud: speakers
Verkleinwoord: speakertjie
Meervoud van verkleining: speakertjies

Betekenis:
• Voorsitter van 'n parlement of volksraad, soos die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika.

Gebruik:
• Die parlementariërs het luid gestry en die Speaker moes herhaaldelik om stilte vra.

Afgelei:
• adjunkspeaker
• speakerdrag
• speakerskap
• speakerstoel
• speakerwoning

Vertaling:
Engels: speaker
Nederlands: speaker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loodreg
Volgende onderwerp: liggewend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:38:50 MGT 2024