Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » komponent
komponent [boodskap #133668] Ma, 21 September 2020 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
komponent
Afbreking: kom•po•nent


Selfstandige naamwoord: komponent
Meervoud: komponente
Verkleinwoord: komponentjie
Meervoud van verkleining: komponentjies

Betekenis:
• 'n Deel van 'n groter sisteem; samestellende deel.

Gebruik:
• 'n Resistor is 'n elektroniese komponent wat weerstand teen 'n elektriese stroom bied en 'n spanningsval tussen sy terminale veroorsaak.

Sinoniem:
• onderdeel
• bestanddeel

Afgelei:
• gedragskomponent
• gevoelskomponent

Vertaling:
Engels: component
Nederlands: component

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elektromagneet
Volgende onderwerp: elektroplatering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 23:58:16 MGT 2024