Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paradigmaskuif
paradigmaskuif [boodskap #133660] So, 20 September 2020 20:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paradigmaskuif
Afbreking: pa•ra•dig•ma•skuif
Samestelling: paradigma + skuif


Selfstandige naamwoord: paradigmaskuif
Meervoud: paradigmaskuiwe

Betekenis:
• Om nuut of anders oor 'n saak te dink; die denkpatroon wesenlik verander.

Gebruik:
• Opvoedkundiges vra al vir 'n geruime tyd vir 'n paradigmaskuif in onderwys.

Sinoniem:
• kopskuif

Vertaling:
Engels: paradigm shift, mind-shift
Nederlands: paradigmaverschuiving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oukei
Volgende onderwerp: afstoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:36:30 MGT 2024