Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinchronisiteit
sinchronisiteit [boodskap #133656] So, 20 September 2020 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sinchronisiteit
Afbreking: sin•chro•ni•si•teit


Selfstandige naamwoord: sinchronisiteit
Meervoud: sinchronisiteite

Betekenis:
• Die toevallige saamval van gebeurtenisse wat met mekaar verband hou en as "meer as net toeval" ervaar word.

Gebruik:
Sinchronisiteit vind plaas wanneer gebeurtenisse min of meer gelyktydig plaasvind in 'n konteks wat vir die betrokke persoon betekenisvol is, soos as mens aan iemand dink, en hom dan toevallig raakloop.

Vertaling:
Engels: synchronicity
Nederlands: synchroniciteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oeuvre
Volgende onderwerp: voortplanting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 15:52:31 MGT 2024