Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » UITROEPWOORDE
UITROEPWOORDE [boodskap #133255] So, 30 Augustus 2020 13:21 na volgende boodskap
Prodesse omnibus  is tans af-lyn  Prodesse omnibus
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 2020
Karma: 1
Junior Lid
UITROEPWOORDE

Uitroepe! van verbasing, ongeloof, ontsteltenis, verwondering.

ag nee!
allamagtag!
allamagtig!
allamapstieks!
allamensig!
allawêreld!
allemagtig!
allemensig!
allemintag!
allewêreld!
bid jou aan!
deksels!
duiwel!
duiwelsdood!
gedoriewaar
genugtig!
gits!
goeiste!
gommeslaai!
hete!
hierts!
hygend hert!
inderbloed!
jandoriewaar!
jislaaik!
jitte
klipsteen!
liewe aarde!
liewe ouers!
liewe vader!
magtag!
magtie!
magtig!
mapstieks!
maskas!
mastig!
matjiesgoed!
my hemel!
my magtig!
nou toe nou!
O gaats!
O Griet!
O hel!
O my grote Griet!
O vader!
ongelooflik!
op dees aarde!
so wragtag!
sowaar!
vader ons!
vader weet!
vaderland!
verbrands!
verdomp!
vervlaks!
vervloeks
waaragtig!
wat de joos!
wraggies!
wragtag!
wragtig!
Vul aan asseblief
Re: UITROEPWOORDE [boodskap #133256 is 'n antwoord op boodskap #133255] So, 30 Augustus 2020 13:48 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 440
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 19
Senior Lid
* Aitsa!
* Blikkies Boekwurm!
* Die Vader behoede ons!
* Goeie donner!
* Hiert!
* Goeie genugtig!
* Goeie genade!
* Grote griet!
* Jy wil wat?!
* Liewe hemel, Genis!
* O gits!
* Vader van genade!
Vorige onderwerp: Geheime van sukses
Volgende onderwerp: Argaïse woorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Okt 30 14:09:43 UTC 2020