Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » dryfbaan
dryfbaan [boodskap #132535] Ma, 03 Augustus 2020 20:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 9615
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
'n Dryfbaan.
'n Dryfbaan.
dryfbaan
Afbreking: dryf•baan
Samestelling: dryf + baan


Selfstandige naamwoord: dryfbaan
Meervoud: dryfbane
Verkleinwoord: dryfbaantjie
Meervoud van verkleining: dryfbaantjies

Betekenis:
• Plek waar gholfspelers hulle houe kan oefen.

Gebruik:
• Mense wat 'n dryfbaan besoek kan 'n emmertjie balle bestel en na hartelus hulle houe oefen of bloot van hul frustrasies ontslae raak.

Vertaling:
Engels: driving range
Nederlands: driving range

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: makou
Volgende onderwerp: beduidend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jan 21 02:50:31 UTC 2021