Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » makou
makou [boodskap #132534] Ma, 03 Augustus 2020 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 7958
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
'n Makou.
'n Makou.
makou
Afbreking: ma•kou
Uitspraak: /maˈkœu̯/, /məˈkœu̯/


Selfstandige naamwoord: makou
Meervoud: makoue
Verkleinwoord: makoutjie
Meervoud van verkleining: makoutjies

Betekenis:
• 'n Soort mak eend, Cairina moschata.

Gebruik:
• 'n Makou het feitlik geen vet nie en is dus 'n gewaardeerde vleisbron.

Afgelei:
• makoueend
• makoumannetjie
• makouwyfie
• wildemakou

Vertaling:
Engels: muscovy duck
Nederlands: muskuseend, barbarie-eend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: endoskelet
Volgende onderwerp: dryfbaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 26 21:04:23 UTC 2020