Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksoskelet
eksoskelet [boodskap #132532] Ma, 03 Augustus 2020 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 7958
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
eksoskelet
Afbreking: ek•so•ske•let
Samestelling: ekso- + skelet


Selfstandige naamwoord: eksoskelet
Meervoud: eksoskelette

Betekenis:
• 'n Uitwendige skelet wat 'n harnas (dop of skulp) om 'n dier se lyf vorm.

Gebruik:
• Sommige diere soos skilpaaie het beide 'n endo- en eksoskelet.

Antoniem:
• endoskelet

Hiperoniem:
• skelet

Vertaling:
Engels: exoskeleton
Nederlands: exoskelet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glipnok
Volgende onderwerp: endoskelet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 26 21:17:17 UTC 2020