Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » eersug
eersug [boodskap #132528] Ma, 03 Augustus 2020 12:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 7957
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
eersug
Afbreking: eer•sug


Selfstandige naamwoord: eersug
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sterk verlange na eer of roem.

Gebruik:
• Hy ly aan ernstige eersug.

Sinoniem:
• ambisie
• eergierigheid
• eersoekerigheid
• roem
• ywer

Afgelei:
• eersugtig
• eersugtiges
• eersugtigheid

Vertaling:
Engels: ambition
Nederlands: eerzucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sfinks
Volgende onderwerp: slee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 26 20:39:18 UTC 2020