Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bui
bui [boodskap #132519] So, 02 Augustus 2020 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bui wat uitsak.
'n Bui wat uitsak.
bui
Afbreking: bui


Selfstandige naamwoord: bui
Meervoud: buie
Verkleinwoord: buitjie
Meervoud van verkleining: buitjies

Betekenis:
• 'n Kortstondige periode van neerslag.
• 'n Verbygaande stemming.

Gebruik:
• Die vinnige bui het talle ongelukke op die snelweg veroorsaak.
• Sy is in 'n slegte bui vandag.

Afgelei:
• donderbui
• haelbui
• hoesbui
• huilbui
• reënbui

Vertaling:
Engels: shower; whim, fit
Nederlands: bui

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volharding
Volgende onderwerp: anyswortel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:01:16 MGT 2024