Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volharding
volharding [boodskap #132518] So, 02 Augustus 2020 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volharding
Afbreking: vol•har•ding
Uitspraak: /ˌfɔlˈɦar.dəŋ/


Selfstandige naamwoord: volharding
Meervoud:

Betekenis:
• Die wil om dit waarmee mens besig is tot die einde toe te voer.

Gebruik:
• Sy volharding waar vele ander sou tou opgooi is prysenswaardig.

Vertaling:
Engels: persistence, perseverance
Nederlands: volharding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodstil
Volgende onderwerp: bui
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 05:51:29 MGT 2024