Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dorsvloer
dorsvloer [boodskap #132515] So, 02 Augustus 2020 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dorsvloer
Afbreking: dors•vloer
Samestelling: dors + vloer
Uitspraak: /ˈdɔrs.flur/


Selfstandige naamwoord: dorsvloer
Meervoud: dorsvloere
Verkleinwoord: dorsvloertjie
Meervoud van verkleining: dorsvloertjies

Betekenis:
• Vloer waarop daar gedors word (waar saad uit die graanare gehaal word).

Gebruik:
• Die boer dors gars op die dorsvloer.

Sinoniem:
• trapvloer

Vertaling:
Engels: threshing floor
Nederlands: dorsvloer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sierwa
Volgende onderwerp: dorstig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:13:40 MGT 2024