Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » praalgraf
praalgraf [boodskap #132513] So, 02 Augustus 2020 17:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18808
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die praalgraf van Napoleon Bonaparte.
Die praalgraf van Napoleon Bonaparte.
praalgraf
Afbreking: praal•graf
Samestelling: praal + graf
Uitspraak: /ˈprɑːl.χraf/


Selfstandige naamwoord: praalgraf
Meervoud: praalgrafte
Verkleinwoord: praalgraffie
Meervoud van verkleining: praalgraffies

Betekenis:
• 'n Ryklik versierde grafmonument.

Gebruik:
• Oudpresident Robert Mugabe van Zimbabwe is op sy tuisdorp begrawe, nádat die land se regering reeds begin het om vir hom 'n praalgraf in die hoofstad, Harare te bou.

Sinoniem:
• graftombe
• mausoleum

Verwant:
• senotaaf

Vertaling:
Engels: decorative grave, mausoleum
Nederlands: praalgraf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verveling
Volgende onderwerp: sierwa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 17:45:40 MGT 2024