Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjalie
tjalie [boodskap #132510] So, 02 Augustus 2020 11:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vrou met 'n tjalie.
Vrou met 'n tjalie.
tjalie
Afbreking: tja•lie


Selfstandige naamwoord: tjalie
Meervoud: tjalies
Verkleinwoord: tjalietjie
Meervoud van verkleining: tjalietjies

Betekenis:
• 'n Langwerpige stuk doek wat losweg om die skouers of nek gedra word.

Gebruik:
• Dit is maklik om 'n tjalie te brei en mens kan dit op verskeie maniere dra.

Vertaling:
Engels: shawl
Nederlands: sjaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaginstrument
Volgende onderwerp: insnyding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:59:49 MGT 2024