Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beslissing
beslissing [boodskap #132501] So, 02 Augustus 2020 08:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beslissing
Afbreking: be•slis•sing


Selfstandige naamwoord: beslissing
Meervoud: beslissings
Verkleinwoord: beslissinkie
Meervoud van verkleining: beslissinkies

Betekenis:
• 'n Besluit wat geneem is.

Gebruik:
• Volgens die betogers, was dit die domste beslissing ooit.

Vertaling:
Engels: decision
Nederlands: beslissing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vloeibaar
Volgende onderwerp: beskerming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:57:01 MGT 2024