Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wagtoring
wagtoring [boodskap #132499] So, 02 Augustus 2020 08:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wagtoring.
'n Wagtoring.
wagtoring
Afbreking: wag•to•ring
Samestelling: wag + toring


Selfstandige naamwoord: wagtoring
Meervoud: wagtorings
Verkleinwoord: wagtorinkie
Meervoud van verkleining: wagtorinkies

Betekenis:
• Toring vanwaar waggehou word; stellasie van waar die omgewing dopgehou word sodat alarm gemaak kan word as 'n ongewenste situasie ontstaan.

Gebruik:
• Die ou wagtoring by Peddie in die Oos-Kaap is 'n blywende herinneringe aan die Grensoorloë.

Vertaling:
Engels: watchtower
Nederlands: wachttoren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boendoehof
Volgende onderwerp: vloeibaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 01:33:16 MGT 2024