Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bombardier
bombardier [boodskap #132496] Sa, 01 Augustus 2020 19:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bomwerpers wat bomme gooi.
Bomwerpers wat bomme gooi.
bombardier
Afbreking: bom•bar•dier


Selfstandige naamwoord: bombardier
Meervoud: bombardiers

Betekenis:
• 'n Onderoffisier by die artillerie, die ekwivalent van 'n hedendaagse korporaal in ander eenhede.

Gebruik:
• Die bombardier neem effektief beheer van die vliegtuig oor gedurende die aanloop na die teiken en verseker 'n konstante hoogte tot die bomme losgelaat word.

Afkorting:
• bdr.

Afgelei:
• bombardiergroep

Vertaling:
Engels: artilleryman, bombardier
Nederlands: bombardeur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalbeleid
Volgende onderwerp: boomskraap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 09:41:48 MGT 2024