Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gars
gars [boodskap #132103] Sa, 11 Julie 2020 20:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gars
Gars
gars
Afbreking: gars
Uitspraak: /χars/


Selfstandige naamwoord: gars
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Graansort, Hordeum vulgare, veral aangeplant as veevoer en vir die maak van bier.

Gebruik:
• Ontkiemende gars (mout) is 'n belangrike grondstof vir bier en whisky.

Afgelei:
• garsbier
• garsboer
• garsbrood
• garsgerf
• garshooi
• garsland
• garsmeel
• garsmout
• garsoes
• garsroes
• garssaad
• garssop
• garssuiker

Vertaling:
Engels: barley
Nederlands: gerst, garst
Xhosa: írhási

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sending
Volgende onderwerp: krepeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:57:53 MGT 2024