Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grafiet
grafiet [boodskap #132100] Sa, 11 Julie 2020 18:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Grafiet
Grafiet
grafiet
Afbreking: gra•fiet
Uitspraak: /xrɑˈfit/


Selfstandige naamwoord: grafiet
Meervoud: grafiete

Betekenis:
• 'n Gekristalliseerde vorm van swart koolstof.

Gebruik:
Grafiet is 'n halfmetaal en het taamlik goeie elektriese geleiding.

Sinoniem:
• potlood
• swartlood

Afgelei:
• grafietborsel
• grafietbus
• grafietolie
• grafietverf
• grafietveselglaskolf

Vertaling:
Engels: graphite, plumbago, black lead
Nederlands: grafiet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haaskos
Volgende onderwerp: korhaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:03:14 MGT 2024