Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelofte
gelofte [boodskap #132097] Sa, 11 Julie 2020 13:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Uitbeelding van Cilliers se voordrag van die gelofte voor die sowat 400 Voortrekkers op 9 Des. 1838 aan die Wasbankrivier.
Uitbeelding van Cilliers se voordrag van die gelofte voor die sowat 400 Voortrekkers op 9 Des. 1838 aan die Wasbankrivier.
gelofte
Afbreking: ge•lof•te


Selfstandige naamwoord: gelofte
Meervoud: geloftes

Betekenis:
• 'n Plegtige belofte; verklaring om voortaan iets te doen of nie te doen nie, veral teenoor God.

Gebruik:
• Die Voortrekkers het 'n gelofte in 1838 afgelê wat tot die viering van Geloftedag op 16 Desember sou lei.

Sinoniem:
• belofte
• eed

Afgelei:
• geloftedag
• geloftefees
• geloftekerk

Vertaling:
Engels: solemn promise, vow
Nederlands: gelofte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksklawe
Volgende onderwerp: goudvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 10:35:47 MGT 2024