Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enklawe
enklawe [boodskap #132095] Sa, 11 Julie 2020 12:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enklawe
Afbreking: en•kla•we


Selfstandige naamwoord: enklawe
Meervoud: enklawes
Verkleinwoord: enklawetjie
Meervoud van verkleining: enklawetjies

Betekenis:
• 'n Stuk grond wat geheel en al deur buitelandse grondgebied omring word.

Gebruik:
• Die Koninkryk van Lesotho is 'n enklawe van Suid-Afrika.

Antoniem:
• eksklawe

Vertaling:
Engels: enclave
Nederlands: enclave

Nota:
• Van die Franse werkwoord enclaver ("omring, omsluit").

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bosvark
Volgende onderwerp: eksklawe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:52:57 MGT 2024