Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » abdomen
abdomen [boodskap #132093] Sa, 11 Julie 2020 12:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
abdomen
Afbreking: ab•do•men


Selfstandige naamwoord: abdomen
Meervoud: abdomens, abdomina
Verkleinwoord: abdomentjie
Meervoud van verkleining: abdomentjies

Betekenis:
(anatomie) Buik van 'n gewerwelde dier (deel tussen die diafragma en die bekken).
• Agterlyf van 'n insek.

Gebruik:
• 'n Periodieke pyn aan die bokant van die abdomen kan op 'n maagsweer dui.
• Die hottentotsgot se lyf bestaan uit 'n kop, borsstuk of toraks en die abdomen.

Sinoniem:
• agterlyf
• maag
• buik
• pens

Afgelei:
• abdominaal

Vertaling:
Engels: abdomen
Nederlands: abdomen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wimper
Volgende onderwerp: bosvark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 00:42:08 MGT 2024