Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veelvoud
veelvoud [boodskap #132083] Sa, 11 Julie 2020 09:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veelvoud
Afbreking: veel•voud


Selfstandige naamwoord: veelvoud
Meervoud: veelvoude
Verkleinwoord: veelvoudjie
Meervoud van verkleining: veelvoudjies

Betekenis:
• 'n Getal groter as een waarin 'n ander getal (die grondgetal) presies kan indeel.

Gebruik:
• Twaalf (12) is 'n veelvoud van drie (3), want 12/3=4 (of 3+3+3+3=12).

Afgelei:
• veelvoudig
• veelvoudigheid

Vertaling:
Engels: multiple
Nederlands: veelvoud

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gwaai
Volgende onderwerp: hamel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:33:58 MGT 2024