Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deps
deps [boodskap #132070] Vr, 10 Julie 2020 19:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18794
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deps
Afbreking: deps


Werkwoord: deps
Verlede tyd: het gedeps

Betekenis:
• Iets eerste (voor iemand anders) kies; vir jouself reserveer.

Gebruik:
• Ek deps die laaste koekie.

Sinoniem:
• bespreek
• reserveer

Wisselvorm:
• debs
• dêps

Vertaling:
Engels: to dibs
Nederlands: reserveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kamma
Volgende onderwerp: bewer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 23:15:01 MGT 2024