Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oewer
oewer [boodskap #132066] Vr, 10 Julie 2020 14:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oewer
Afbreking: oe•wer


Selfstandige naamwoord: oewer
Meervoud: oewers
Verkleinwoord: oewertjie
Meervoud van verkleining: oewertjies

Betekenis:
• Die rand van 'n kanaal, rivier of meer.

Gebruik:
• Die oewer van die Dooie See is sowat 400 meter onderkant seevlak.

Hiponiem:
• linkeroewer
• regteroewer

Afgelei:
• oewerbewoner
• oewerboer
• oewereienaar
• oewergewas
• oewergrond
• oewerland
• oewerlose
• oewerreg
• oewerswael
• oewerwind

Vertaling:
Engels: shore, bank, waterside
Nederlands: oever

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: utopie
Volgende onderwerp: offer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 14:09:53 MGT 2024