Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » utopie
utopie [boodskap #132065] Vr, 10 Julie 2020 14:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
utopie
Afbreking: u•to•pie


Selfstandige naamwoord: utopie
Meervoud: utopieë

Betekenis:
• 'n Perfekte gemeenskap of samelewing waar vryheid heers en elemente wat tot ongelukkigheid of lyding lei afwesig is.

Gebruik:
• Sargent argumenteer dat utopie se aard inherent teenstrydig is, omdat samelewings nie homogeen is nie en begeertes het wat in konflik is en daarom nie tegelyk bevredig kan word nie.

Antoniem:
• distopie

Afgelei:
• utopies
• utopisme

Vertaling:
Engels: utopia
Nederlands: utopie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskutting
Volgende onderwerp: oewer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 14:38:13 MGT 2024