Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mieliemeel
mieliemeel [boodskap #132061] Vr, 10 Julie 2020 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mieliemeel
Afbreking: mie•lie•meel
Samestelling: mielie + meel


Selfstandige naamwoord: mieliemeel
Meervoud:

Betekenis:
• Die meel van gemaalde mielies.

Gebruik:
• Mieliepap woed van mieliemeel gemaak.

Vertaling:
Engels: corn flour
Nederlands: maïsmeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broodmeel
Volgende onderwerp: benewens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 21:57:04 MGT 2024