Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » broodmeel
broodmeel [boodskap #132060] Vr, 10 Julie 2020 12:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
broodmeel
Afbreking: brood•meel
Samestelling: brood + meel


Selfstandige naamwoord: broodmeel
Meervoud:

Betekenis:
• Gemaalde koring vir die bak van brood.

Gebruik:
Broodmeel het 'n hoër gluten-inhoud as koekmeel en is ideaal vir brood, omdat dit nie so lig en sag soos koekmeel is nie.

Vertaling:
Engels: bread flour
Nederlands: broodbloem, broodmeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bruismeel
Volgende onderwerp: mieliemeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:49:58 MGT 2024