Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koekmeel
koekmeel [boodskap #132058] Vr, 10 Julie 2020 12:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koekmeel
koekmeel
koekmeel
Afbreking: koek•meel
Samestelling: koek + meel


Selfstandige naamwoord: koekmeel
Meervoud:

Betekenis:
• Die fynste soort meel; fyn meel van koring vir fyngebak wat nie veel hoef te rys nie en wat sag en krummelrig moet wees.

Gebruik:
• Melktert, noedels en souse word van koekmeel gemaak.

Sinoniem:
• fynmeel
• meelblom
• witmeel

Vertaling:
Engels: wheat flour
Nederlands: blom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meelblom
Volgende onderwerp: bruismeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:38:36 MGT 2024