Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pierewaai
pierewaai [boodskap #131473] Wo, 03 Junie 2020 14:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pierewaai
Afbreking: pie•re•waai


Werkwoord: pierewaai
Verlede tyd: het gepierewaai

Betekenis:
• Om te jol en te rinkink.
• Swierig pronk.

Gebruik:
• Saans sluip hy uit die klooster uit om saam met die meisies te pierewaai.
• 'n Witborskraai sit op 'n tak en pierewaai.

Sinoniem:
• jol
• fuif
• kattemaai
• kerjakker
• rinkink

Verwant:
• pierewaaier

Vertaling:
Engels: to go on a spree, lark about, live it up
Nederlands: pierewaaien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flodderkous
Volgende onderwerp: verdrink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 01:58:02 MGT 2024