Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hiërargie
hiërargie [boodskap #131437] Do, 28 Mei 2020 20:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hiërargie
Afbreking: hi•ë•rar•gie


Selfstandige naamwoord: hiërargie
Meervoud: hiërargieë

Betekenis:
• Indeling in volgorde van belangrikheid.

Gebruik:
• Maslow se bekende hiërargie van behoeftes verduidelik menslike motivering.

Afgelei:
• hiërargies

Vertaling:
Engels: hierarchy
Nederlands: hiërarchie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: merrie
Volgende onderwerp: klong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 04:20:10 MGT 2024