Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » merrie
merrie [boodskap #131436] Do, 28 Mei 2020 20:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hings wat sy merries oppas.
'n Hings wat sy merries oppas.
merrie
Afbreking: mer•rie
Uitspraak: /ˈme(ː)ri/


Selfstandige naamwoord: merrie
Meervoud: merries
Verkleinwoord: merrietjie
Meervoud van verkleining: merrietjies

Betekenis:
• Vroulike perdagtige dier, soos 'n perd, donkie of sebra.
• Meisie wat bitsig is.

Gebruik:
• Die hings pas sy merries op.
• Die merrie het my geskop.

Spreekwoord:
• As die merrie horings kry. [Nooit nie, net hingste het horings.]

Antoniem:
• hings (manlik)

Afgelei:
• donkiemerrie
• merrie-esel
• merrieperd
• merrietjie-uitnek
• merrievul
• perdemerrie
• sebramerrie

Vertaling:
Engels: mare
Nederlands: merrie
Venda: bere ya tsadzi
Xhosa: imazi yehashe
Zoeloe: imeli, ihhashi lensikazi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verversing
Volgende onderwerp: hiërargie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 13:52:49 MGT 2024